7 Mense sal nie brood breek in rou vir hulle om iemand te troos oor ’n dooie, of aan hulle ’n beker van troos gee om te drink oor iemand se vader of moeder nie.
Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 16
Kyk Yirmeyahu 16:7 in konteks