25 Jou voete is moeg, want hulle is nie beslaan nie en jou keel droog van die dors, maar jy het gesê: ‘Ek het sterk geword en is nie bereid om te erken en om te draai nie, want ek het vreemdes liefgehad en sal agter hulle aan loop.’
Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 2
Kyk Yirmeyahu 2:25 in konteks