3 so sê יהוה: “Gee regverdige oordeel en doen onpartydige opregtheid en red die wat beroof is uit die hand van sy onderdrukker; moet ook nie die vreemdeling, die wees en die weduwee verkeerd, of met geweld behandel nie en moenie onskuldige bloed in hierdie plek vergiet nie,