18 As hulle egter profete is en as die woord van יהוה by hulle is, laat hulle יהוהTzva’ot nou versoek dat die voorwerpe wat in die huis van יהוה en die huis van die koning van Y’hudah en in Yerushalayim oorgebly het, nie na Bavel mag gaan nie,2 Kon 25:15-17