21 So sê יהוה-Tzva’ot, die God van Yisra’el, aangaande Ag’av, die seun van Kolayah en aangaande Tzidkiyahu, die seun van Ma’aseiyah, wat vir julle valslik in My Naam (Karakter en Outoriteit) profeteer: ‘Let op, Ek sal hulle in die hand van N’vukhadnetzar, die koning van Bavel, oorgee en hy sal hulle voor julle oë neerslaan.