2 “Hulle span hulle tong, soos hulle boog; leuens, nie waarheid nie, hou aan in die land, want hulle gaan voort van boosheid tot boosheid en hulle ken My nie,” verklaar יהוה.
Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 9
Kyk Yirmeyahu 9:2 in konteks