1 (2:5) Toe het ek my oë opgelig en gekyk en let op, daar was ’n man met ’n maatband in sy hand.
2 (2:6) Toe sê ek: “Waar gaan u heen?” Hy antwoord my: “Om Yerushalayim te meet, om te sien hoe breed en hoe lank dit is.”
3 (2:7) Let op, die boodskapper wat met my gepraat het, het uitgegaan en ’n ander boodskapper het uit gekom om hom te ontmoet
4 (2:8) en vir hom gesê: “Hardloop, praat met daardie jongman en sê: ‘Yerushalayim sal bewoon word sonder mure as gevolg van die menigte van mense en beeste daarbinne,Open 21:3