1 Samuel 17:58 NLV

58 Saul sê vir hom: “Sê my wie se kind is jy, my seun?” Dawid antwoord: “Ek is die seun van u onderdaan Isai. Ons woon in Betlehem.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 17

Kyk 1 Samuel 17:58 in konteks