15 “Mensekind, die mense wat in Jerusalem agtergebly het, jou eie mense, praat oor hulle familie wat in ballingskap is. Hulle sê: ‘Hulle is ver weg van die Here, en nou het Hy hulle grond vir ons gegee!’
Lees volledige hoofstuk Esegiël 11
Kyk Esegiël 11:15 in konteks