Genesis 28:11 NLV

11 Teen sononder kom hy by ’n geskikte plek aan waar hy kon oornag. Hy neem toe een van die klippe van die plek en sit dit by sy kop neer. Toe gaan lê hy om te slaap.

Lees volledige hoofstuk Genesis 28

Kyk Genesis 28:11 in konteks