28 “Haai! Kom kyk hier!” skree hy vir sy broers. “My geld is hier bo-op in my sak!” Hulle het hulle doodgeskrik en vir mekaar gesê: “Wat het God met ons laat gebeur?”
Lees volledige hoofstuk Genesis 42
Kyk Genesis 42:28 in konteks