7 Niemand roep na U om hulp nie,niemand soeksy sterkte in U nie.U het u gesig vir ons verberg,U laat ons vergaan onder die las van ons sondes.
8 Tog, Here, is U ons Vader.Ons is soos klei en U is die Pottebakker.Deur u hand is ons almal gevorm.
9 Here, moet tog nie kwaad weesvir ons nie.Moenie ons sondes vir altyd teen ons hou nie. Ons bid tot U: Sien ons tog raak.Ons almal is tog u volk!
10 U heilige stadhet ’n woestyn geword.Sion is ’n woesteny,Jerusalem issoos ’n verlate woestyn.
11 Ons heilige en glorieryketempel waar ons voorouers U aanbid het, is afgebrand.Alles wat vir ons kosbaar was, is vernietig.
12 Raak die dinge U dan nie, Here?Gaan U doodstil bly?Sal U aanhou om ons te laat ly, ons te kasty bo ons vermoëns?