33 Maar Farao Nego het hom in Ribla, in die land Hamat, gevange gehou, dat hy in Jerusalem nie sou regeer nie, en die land ’n boete opgelê van honderd talente silwer en ’n talent goud.
Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23
Kyk 2 Konings 23:33 in konteks