2 Konings 23:34 AFR53

34 En Farao Nego het Éljakim, die seun van Josía, koning gemaak in die plek van sy vader Josía en sy naam verander in Jójakim, maar Jóahas saamgeneem. So het hy dan in Egipte gekom en daar gesterwe.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:34 in konteks