Eségiël 19:10 AFR53

10 Jou moeder was soos ’n wingerdstok in jou rustige tyd; by waters was dit geplant; dit was vrugbaar en vol ranke vanweë die baie waters.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 19

Kyk Eségiël 19:10 in konteks