9 En hulle het hom in ’n hok gesit aan hake en hom na die koning van Babel gebring; hulle het hom in vestings gebring, dat sy stem nie meer gehoor sou word op die berge van Israel nie.
Lees volledige hoofstuk Eségiël 19
Kyk Eségiël 19:9 in konteks