12 'n Paar van die leiers van die Efraimiete, Asarja seun van Joganan, Berekja seun van Mesillemot, Hiskia seun van Sallu, en Amasa seun van Gadlai, het toe kant gekies teen dié wat van die oorlog af teruggekom het
Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 28
Kyk 2 Kronieke 28:12 in konteks