26 Sy God leer hom en gee hom die kennishoe om alles te doen soos dit hoort.
27 Swartkomyn word mos nie met 'n slee uitgedorsof komyn met wawiele uitgetrap nie.Swartkomyn en komyn word met 'n stok uitgeslaan.
28 Graan word gemaal vir brood,maar 'n mens hou nie eindeloos aan om dit te laat trapdeur wawiele en deur trekdieretot dit fyn is nie.
29 Ook dit is iets wat van die Here die Almagtige af kom;kennis wat van Hom kom, is wonderbaaren laat alles voorspoedig verloop.