11-12 Hy het die tafel oorgetrek met skoon goud en hy het ’n rand van goud rondom die tafel vasgesit. Die rand was ’n handbreedte. Aan hierdie rand was nog ’n rand en dit was ook van goud.
Lees volledige hoofstuk Eksodus 37
Kyk Eksodus 37:11-12 in konteks