Esegiël 13:15 ABA

15 Ek sal die muur afbreek en Ek sal die mense wat dit geverf het, aanhou straf totdat Ek nie meer kwaad is nie. Ek sal vir julle sê: Daar is nie meer ’n muur nie, en die mense wat dit geverf het, lewe nie meer nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 13

Kyk Esegiël 13:15 in konteks