7 Hulle het dinge gesê wat Ek nie vir hulle gewys het nie, hulle het gesê hulle weet dinge wat ander mense nie kan weet nie, maar hulle het gelieg. Ek het niks gesê nie, maar hulle het gelieg en gesê ‘Die Here sê dit.’
Lees volledige hoofstuk Esegiël 13
Kyk Esegiël 13:7 in konteks