9 En wanneer ’n profeet lieg en dinge sê, dan is dit Ek wat vir daardie profeet gesê het wat hy moet sê. Ek sal my hand teen hom uitsteek en hom straf, Ek sal hom wegvee uit my volk Israel.
Lees volledige hoofstuk Esegiël 14
Kyk Esegiël 14:9 in konteks