Esegiël 17:13 ABA

13 En toe het hy iemand uit die koningshuis geneem. Die koning van Babel het ’n ooreenkoms met hom gemaak en hy het gesê die man moet belowe om hom, die koning van Babel, te dien. Die koning van Babel het die belangrike mense weggeneem uit die land

Lees volledige hoofstuk Esegiël 17

Kyk Esegiël 17:13 in konteks