8 Die eerste arend het die wingerdstok in goeie grond geplant, by baie water. Die wingerdstok kon ranke en blare kry en dit kon ’n baie mooi wingerdstok geword het.
Lees volledige hoofstuk Esegiël 17
Kyk Esegiël 17:8 in konteks