Esegiël 19:5 ABA

5 Die leeu-wyfie het gesiendat haar plan nie geslaag het nie.Sy het ’n ander welpie geneemen sy het hom ’n sterk jong leeu gemaak.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 19

Kyk Esegiël 19:5 in konteks