Esegiël 23:4 ABA

4 Die naam van die oudste dogter was Ohola, en haar suster was Oholiba. Hulle het my vroue geword en hulle het seuns en dogters gekry. Ohola is ’n naam vir die stad Samaria, en Oholiba is ’n naam vir die stad Jerusalem.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 23

Kyk Esegiël 23:4 in konteks