Esegiël 26:11 ABA

11 Sy perde sal die strate stukkend trap met hulle pote, hy sal die mense in die stad doodmaak en hy sal die sterk pilare omgooi.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 26

Kyk Esegiël 26:11 in konteks