17 Hulle sal ’n klaaglied begin sing oor jou. Hulle sal sing en hulle sal oor jou sê:“Ag, Tirus, jy is weg.Mense het oor die see gekomom in jou te woon.Almal het geweet van jou,jou mense het regeer op die see.Almal was bang vir julle,vir jou en die mense wat in jougewoon het.