11 Jou soldate was op die mure rondom jou,by hulle was daar ook mannevan die stad Arwad,en op jou torings was daar mannevan die stad Gammad.Hulle het hulle klein ronde skildeopgehang teen jou mure.Dit het jou mooi gemaak,so mooi soos die mooiste stad.