17 Mense van die lande Juda en Israelwas ook jou handelaars.Hulle het koring van die land Minnit,vye, heuning, olyf-olie en balsemgomvir jou gegee vir jou goed.
18 Jy het baie goed gemaak,en mense van die stad Damaskushet daardie goed vir jou verkoop.Hulle het wyn van die stad Gelbonen wol van die stad Sagar gekry vir jou goed.
19 Mense van die stad Danen van Griekeland het goedvan die stad Usal gegee vir jou goed.Dit was ystergoed, kaneel en kalmoes.
20 Mense van die stad Dedanwas jou handelaars vir saalkleedjies.
21 Mense van die land Arabiëen die konings van die land Kedar,het lammers, skaap-rammeen bok-ramme vir jou gegeevir jou goed.
22 Handelaars van die lande Skebaen Rama was jou handelaars.Hulle het van die beste balsemen kosbare klipen goud vir jou gegee vir jou goed.
23 Mense van die stede Haran,Kanne en Eden,handelaars van die lande Skeba,Assirië en Kilmadwas ook jou handelaars.