3 Jy moet praat en vir hulle sê: Die Here, Hy wat Here is, sê: Farao, koning van Egipte, Ek is jou vyand. Jy is die groot watermonster wat in sy eie rivier lê en wat sê: ‘Dit is my rivier, ék het dit gemaak.’
Lees volledige hoofstuk Esegiël 29
Kyk Esegiël 29:3 in konteks