Esegiël 48:22 ABA

22 Die Leviete se grond en die stadsgrond moet tussen die twee stukke grond van die regeerder wees. Sy grond moet tussen die stuk grond van Juda en die stuk grond van Benjamin wees.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 48

Kyk Esegiël 48:22 in konteks