8 Die persoon wat rein geword het, moet sy klere was en hy moet al sy hare afsny en homself was. Hy is dan rein en hy mag in die kamp kom, maar hy moet sewe dae lank buite sy tent bly.
Lees volledige hoofstuk Levitikus 14
Kyk Levitikus 14:8 in konteks