1 Daardie Sondagmôre was die son nog nie eens op nie, toe was Maria Magdalena al by die graf. Sy het dadelik gesien dat iemand die groot klip voor die ingang van die graf weggerol het.
Lees volledige hoofstuk Johannes 20
Kyk Johannes 20:1 in konteks