40 Die Samaritane is toe na Jesus toe. Hulle het by Hom aangehou om by hulle te kom oorbly. Jesus het toe twee dae daar by hulle gebly. In die twee dae het Jesus verder met hulle gesels.
Lees volledige hoofstuk Johannes 4
Kyk Johannes 4:40 in konteks