Johannes 4:6 DB

6 Dit was juis ook die plek waar ’n put oor die fontein van Jakob gebou is. Jesus het sommer by die put gaan uitspan, moeg van die lang pad. Dit was omtrent twaalfuur die middag.

Lees volledige hoofstuk Johannes 4

Kyk Johannes 4:6 in konteks