Deuteronomium 1:17 DB

17 Hulle moes altyd onpartydig wees. Klein en groot moes billik verhoor word. Regters moes vir niemand bang wees nie, want die Here was by hulle. En as daar moeilike sake was, moes hulle dit na my toe bring.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 1

Kyk Deuteronomium 1:17 in konteks