Deuteronomium 23:24 DB

24 “Jy mag eet soveel as wat jy wil as jy by iemand se wingerd verbyloop. Maar jy mag nie van die druiwe pluk en in ’n mandjie sit om saam te neem nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 23

Kyk Deuteronomium 23:24 in konteks