Deuteronomium 33:17 DB

17 Josef is so sterk soos ’n jong bul. Hy loop trots rond, want hy is so sterk soos ’n buffel. Hy sal vreemde nasies wegjaag, en hulle sal vlug tot aan die eindes van die aarde. Dit is my wens vir die twee stamme van Josef, vir Efraim en Manasse.”

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 33

Kyk Deuteronomium 33:17 in konteks