8 Die tien wat oorgebly het, het Ismael gesmeek om hulle nie dood te maak nie. Hulle sou vir hom die koring, gars, olie en heuning gee wat hulle in die veld opgegaar het. Hy het hulle toe nie doodgemaak nie.
Lees volledige hoofstuk Jeremia 41
Kyk Jeremia 41:8 in konteks