9 Koning Asa het Mispa destyds versterk om homself teen koning Baesa van Israel te beskerm. Hy het toe ook ’n groot put gegrawe om water in op te vang. Dit was in hierdie put wat Ismael die lyke gegooi het.
Lees volledige hoofstuk Jeremia 41
Kyk Jeremia 41:9 in konteks