4-5 Met die Here se krag het hulle die Kanaäniete en die Feresiete verslaan. By Besek het hulle teen koning Adoni-Besek geveg en 10 000 van sy soldate doodgemaak.
Lees volledige hoofstuk Rigters 1
Kyk Rigters 1:4-5 in konteks