Rigters 19:25 DB

25 Die mans wou egter nie na hom luister nie. Toe stoot die Leviet sy byvrou by die deur uit. Die boewe het haar gegryp en haar oor en oor verkrag en misbruik tot die volgende môre. Teen dagbreek het hulle haar laat gaan.

Lees volledige hoofstuk Rigters 19

Kyk Rigters 19:25 in konteks