Rigters 20:45 DB

45 Die ander het omgedraai en woestyn toe gevlug in die rigting van die rots van Rimmon. Van hulle is daar nog 5 000 langs die pad doodgemaak. Israel het die res tot by Gidom agtervolg en nog 2 000 soldate doodgemaak.

Lees volledige hoofstuk Rigters 20

Kyk Rigters 20:45 in konteks