Rigters 21:8 DB

8 In antwoord op hulle vraag of daar iemand was wat nie na die vergadering in Mispa toe gekom het nie, het dit geblyk dat niemand uit Jabes in Gilead daar was nie.

Lees volledige hoofstuk Rigters 21

Kyk Rigters 21:8 in konteks