Rigters 6:32 DB

32 Hulle het Gideon toe Jerubbaäl genoem, “want,” het hulle gesê, “laat Baäl self sy probleem met Gideon oplos, want dit is mos Gideon wat sy altaar afgebreek het.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 6

Kyk Rigters 6:32 in konteks