1 Hy was op ’n sekere plek besig gewees om te bid. Nadat Hy klaar gebid het, het een van Sy studentevolgelinge vir Hom gevra: “Ons Meester, leer ons bid, soos Yoganan ook sy studentevolgelinge geleer het.”
Lees volledige hoofstuk Luka 11
Kyk Luka 11:1 in konteks