14 maar die hoof van die bymekaarkomplek, verontwaardig omdat Yeshua op die Shabbat gesond gemaak het, antwoord en sê vir die mense: “Daar is ses dae waarop ’n mens kan werk; kom dan op dié dae om gesond gemaak te word en nie op die Shabbat nie.”
Lees volledige hoofstuk Luka 13
Kyk Luka 13:14 in konteks