31 en die derde het haar ook gevat en net so het al sewe gesterf en geen kinders nagelaat nie.
32 Ten laaste het die vrou ook gesterf.
33 In die opstanding dan, wie van hulle se vrou sal sy wees aangesien al sewe met haar getrou het?”
34 Yeshua sê vir hulle: “Die seuns van hierdie wêreld vat vrou en vrouens word vir mans gegee,
35 maar die wat waardig geag word vir daardie wêreld en vir die opstanding uit die dood, vat nie dan vrou nie en vrouens is nie vir mans nie,
36 want hulle kan ook nie meer sterf nie, want omdat hulle kinders van die opstanding is, is hulle soos die engele en ook kinders van God.Eks 3:6 genoem het.
37 Ook Moshe het by die doringstruik verklaar dat die wat dood is, opstaan toe hy יהוה die God van Avraham, die God van Yitz’gak en die God van Ya’akov