53 dit afgehaal, in linne toegedraai en dit in ’n graf gesit wat uit rots gekap was, waarin niemand nog ooit gelê het nie.
54 Dit was die dag van voorbereiding en Shabbat was op die punt om te begin.
55 Die vroue wat saam met Hom van die Galil af gekom het, het ook saamgegaan en die graf gesien en hoe Sy liggaam neergesit is.Eks 20:8-11; Deut 5:12-15
56 Toe het hulle teruggegaan en speserye en salf voorberei en op die Shabbat gerus volgens die opdrag.